Armeense dram

Die dram (Armeens: Դրամ) is seder 27 November 1993 die geldeenheid van Armenië, toe dit die Russiese roebel vervang het. Dit word opgedeel in 100 loema (լումա). Die amptelike ISO-kode is AMD en die valutateken is ֏.

500 dram muntstuk

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy